Bespreek jou staanplek vir net R70, bring jou tafel en versier hom feestelik en maak 'n geldjie vir Kersfees. Onthou om al jou vriende te nooi vir ondersteuning! Whatsapp Linnie 0834549330 om jou staanplek te bespreek. Waar: NG Kerk Wes, 4 Janiestr , Brackenfell.