KERSMARK 13 DES
Kom boek jou staanplek vir R50 en maak 'n ekstra geldjie vir Kersfees. Bring jou tafel , versier hom soos Kersfees en nooi al jou vriende vir ondersteuning. Whatsapp Linnie 0834549330