Ek is opsoek na dames met ondervinding van Mediese Ontvangs vir aflos werk oor die feesseisoen . Dit is vir dae in Desember en Januarie 2026
Ek is opsoek na Afrikaans sprekende huisskoonmakers wat beskikbaar is vir deeltydse of eenmalige skoonmaak van huise in die Noordelike Voorstede Wes Kaap. Epos jou CV na werkenmooigoed@gmail.com