As jy wil deelneem aan aktiwiteite saam met ander Afrikaanse vroue in die Noordelike voorstede van die Wes-Kaap, dan is jy op die regte webtuiste, of opsoek is na werk, 'n posaanbieding het of ietsie anders en moois wil koop, is hierdie die plek vir jou