Hierdie is 'n webtuiste vir Wes Kaapse Afrikaanse Christen vroue, waar poste geadverteer word, vriendskappe gebou word, mooi goed verkoop word en opbouende aktiwiteite geadverteer word