Ons gaan 'n heerlike Afrikaanse kersmark hou op 13 Desember 2025 vanaf 09h00 tot 15h00. 'n staanplek kos R50. Bring jou tafel, versier hom met kersversierings en kom maak 'n ekstra geldjie vir Kersfees. Nooi jou vriende vir ondersteuning Waar: 1 Church Street, Arauna, Brackenfell, regoor Laerskool Brackenfell, naby Brackenfell Hipermark. Kontak Linnie as jy 'n staanplek wil bespreek via Whatsapp 0834549330