Dit is 'n pragtige deurskynende bal vol witwarm liggies wat met solar werk en verskillende ligstellings het.Sit hom bedags in jou swembad om te laai of hang hom in 'n boom of sit hom in jou tuin. hy gaan automaties aan as dit donker word. Koop sommer 'n paar vir 'n pragtige vertoning saans. Hulle is tans op uitverkoping . Was R315 nou R285 Tot einde Jan. 2026